Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Georgië |
Provinsie | Suid-Ossetië |
Koördinate | 42°14′N 43°58′O / 42.233°N 43.967°O |
Gestig op | 1398 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 17,46 vk km |
Hoogte bo seevlak | 860 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2015) | 30 432 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 743/vk km |
Tydsone | UTC +04:00 |
Burgemeester | Robert Gouliev |
Zchinwali (Georgies: ცხინვალი / Zchinwali, Osseties en Russies: Цхинвал / Zchinwal) is die hoofstad van Suid-Ossetië, 'n omstrede gebiede in Georgië. Die stad het 30 432 inwoners in 2015 gehad en 'n oppervlakte van 17,46 km².